Tuesday, January 19, 2010

Koffie-oggend 29 Januarie, 2010

Hi almal,

Ons eerste koffie-oggend vir 2010 is op Vrydag 29 Januarie van 10 tot 12 uur
by Trigg Island Cafe Restaurant. Kom ontspan saam met ons oor 'n lekker
koppie boeretroos terwyl ons kyk hoe die branders breek. Die adres is 360
West Coast Drive in Trigg. Nooi gerus ander vriendinne saam.

Vir die wat belangstel bespreek ons ook 'n paar plekke vir middagete.

Indien moontlik, laat weet asb teen Woensdag 17 Januarie, dat ons die
getalle vir die tee en/of middagete met die restaurant kan bevestig.

Groete,

Suzette van der Heijden
0405 111 616

No comments:

Post a Comment